
----- Original Message -----
From:
Andre Blignaut
To:
VMOG
Sent:
Thursday, September 08, 2011 9:51 AM
Subject:
RE: Ek hoop jy is nou lekker uitgerus en terug op jou werk.
Hi
Hans
Ek wil net
weereens vir jou en Marlies baie dankie sê vir al die reelings wat julle
weer
so goed gedoen
het vir die 6TH Vmax Odessey Gathering.
Weereens was dit
‘n totale sukses. Dit is die rede waarom ons elke jaar uitsien om
die Vmax familie
te sien en kwaliteit tyd saam te geniet. Dit was ook goed om nuwe
gesigte daar te
sien. Ons groei van sterkte tot sterkte elke jaar en sal ‘n sukses bly
met jou aan die
stuur.
Aangeheg is die
beloofde foto wat ek geneem het. Daar sal so paar Emails volg met die res
want die fotos
is ‘n bietjie groot om alles te stuur.
Groete
André Blignaut
Tel (w): +27 (0) 11 800 5349
Fax (w): +27 (0) 86 662 1288
Cell: +27 (0) 83 753 7648
Email:
BlignaA@eskom.co.za

-----
Original Message -----
From:
Erasmus, Pieter P UTCFS
To:
VMOG
Sent:
Thursday, September 08, 2011 10:44 AM
Subject:
Vmax Oddessey
Good
day Hans and Marlies.
Firstly I want to thank you all for such a great event that you arranged
for all the Vmaxers. It was a perfect weather weekend (but not the Friday
when the wind was blowing like nobody’s business).
Secondly the food was excellent, kyk daai boeremense kan lekker kos maak.
Ek moet hierdie in Afrikaans noem. Die vrouens wat die kosse voorberei
het is gasvrye mense en hulpvaardig.
To
all the people who attend the Gathering I can only say you are a great
people and a greater family.
I hope everyone gets home safely and no incidents happened.
Hans one thing from you is that if it comes by organizing an event you
are the MAN.
The only concern I have and I know you have handled it on the event is
that there was one specific person who was drunk from the time he arrived
there until Sunday when everybody left for home, I think that was a bid
embarrassing for all the other Vmaxers who attended the Gathering and we
hope we will never see him again.
I hope you and Marlies have a wonderful time.
Thanks again.
Regards,
Pieter Erasmus
Acting Area Operation Manager - JHB North - Inland North Region
Chubb Security S.A. (Pty) Ltd (Armed Response)
A UTC Fire and Security Company
Tel: + 27 (0) 86 150 5911 Fax: + 27 (011) 763 9680
Mobile + 27 82-379-6278
Pieter.Erasmus@Chubb.co.za
www.chubb.co.za
-----
From:
Erasmus, Pieter P UTCFS
To:
Hans Knop
Sent:
Thursday, November 10, 2011 6:46 AM
Subject:
RE: THE 7th S.A. VMAX ODYSSEY GATHERING GALLERY
Well
I think Hein’s Farm is the place not only for the beauty of it but the
food was excellent, the friendship which was build up that weekend against
each other as well as the staff and owners of the farm is like a dream
come true and as I can said it in Afrikaans, daar is nie beter kos as
regte Boere kos nie.
Regards,
Pieter Erasmus. Acting Area Manager.
Chubb Fire and Security

Hi
Hans, Wil net weereens baie dankie se vir die lekker onvergeetlike naweek!
As ek die foto's so kyk verlang ek lekker terug! Kan nie glo dit het so
vinnig verby gegaan! Dalk moet ons 'n plan maak om een te hou elke
6maande?? ;) Een van die Members het mos 'n Guesthouse op Aliwal Noord?
Dalk kan ons iets organise? hehe ;) Groete daar Marlies, Kinders en res :)
Wessel Kruger

Louw Breedt
NEXT YEAR ILL BE THERE FOR THE PRICE

COMMENTS ON
WESSEL’S ALBUM ON OUR VMOG FACEBOOK PAGE
*
Hans Knop
JA.......NEE.....WESSEL......JY IS ALWEER VROEG OP EN WAKKER. Dankie se
vir al die fotos. Dit gee ons almaal 'n goeie prentjie van jou en die
ander Vmaxers se "VMAX FAMILY REUNION"
*
Rene
Retief
fotos lyk awesome!
*
Phill Roos
Trots op jou jongeman!! Bly om te sien daars nog n jongman wat nie bang is
om n punch te vat en dubbel terug te moer nie! Wat jy gedoen het sal min
jonges vandag doen. Jys n yster en verdien n V-Max!!
Altwee van julle is 'champions'
*
Renier Erasmus
Stem saam.. dit wil gedoen wees..
At least is jy een ou wat NOOOIT n trailer sal besit nie.. Hehe..! |